About Me

My photo
Gqeberha, Eastern Cape, South Africa

Wednesday, February 6, 2019

BOEK: BRIEWE AAN MY WIT ANTIE

My boek "Briewe aan my wit antie" kry goeie resensies. Die boek bevat korrespondensie tussen my en Annelie Botes, wie ek my wit antie noem. Sy noem my haar bruin broer. Sy maak melding hiervan in haar boek "Swart op wit". Hieronder is 'n paar resensies van lesers:

“Baie dankie vir hierdie kosbare boek! Selwyn, jy skets met woorde! Ek kon elke storie voor my sien afspeel. Het geskaterlag oor "Troue van die jaar” en “Maskers". Ek kon identifiseer met "Dis nie vandag my praatdag nie" en het so bietjie gesnak na my asem oor die realiteit van “Tollos se skrikbewind”. Wat ‘n lekkerte is die boek nié... 'n moet lees!” – Sanet Thiart



Kan nie wag om te begin lees. Dis beslis 'n boek vir enige boekliefhebber se boekrak. Baie dankie!” – Maritha Aguiar.

No comments:

Post a Comment

My kinderboek 'Skitterdinge en Skoeloeloe'

Waaroor gaan my boek 'Skitterdinge en Skoeloeloe'? Zandi Kauapirura los alles wat sy ken in Windhoek en trek saam met haar ma na Sui...