Ons boek, ‘Madiba se Aanhalings en Staaltjies,’ ondersoek 27 kern-aanhalings van Nelson Mandela. Daar word ‘n verbintenis getrek tussen elke aanhaling en sy 27 jaar van gevangenskap, asook sy lewe daarna. Deur ons gesamentlike poësie en persoonlike kommentaar bied Bevan en ek ‘n dieper begrip van hierdie diepgaande uitsprake van Madiba.
Kopieë van ons boek, ‘Madiba's Quotes & Anecdotes’ is onlangs aan besoekende personeel en studente van Michigan State University by Nelson Mandela Universiteit oorhandig.My blog consists of articles, essays, poetry, views on literature, creative writing, and society.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Ons boek aan personeel en studente van Michigan State University by Nelson Mandela Universiteit oorhandig
Ons boek, ‘Madiba se Aanhalings en Staaltjies,’ ondersoek 27 kern-aanhalings van Nelson Mandela. Daar word ‘n verbintenis getrek tussen elke...
-
Kreatiewe Beserings – Selwyn Milborrow Ek dra al dekades lank die littekens van ’n kreatiewe besering. As ’n bruin seun in die laat tagtigs,...
-
the street has your name breaking news - for immediate release: 8 bullets for Breonna in bed 3 minutes, unarmed & bullets in Brown’s bod...
-
My Lockdown Journal 2020 – Sunday, Day 17: Today is day 17 of #LockdownSA2020. The church is empty, the tomb is empty. Jesus has risen fro...

No comments:
Post a Comment